Monday, January 02, 2006

Die Winde van Verandering

Die afgelope drie jaar al ontvang ek Business Report se daaglikse ekonomiese nuus-samevatting.
Ek het tot die slotsom gekom dat die gemiddelde Suid-Afrikaner vandag veel sterker is as vyftien jaar gelede.
Met die aanvang van die 1990's het dit 'n uitgegroeide man geverg om R100 se kruideniersware te dra. Vandag kan die gemiddelde 7-jarige kleuter dieselfde bedrag karwei.

No comments: