Friday, March 14, 2008

Baie Geluk Jollie!

Daar is 'n troue in Maart ini Kaap wat ek gemis het. 'n Nooi Cloete heet nou Mrs. Jolanda Scourfield. Ek is spyt ek was nie daar nie. Julle is 'n beeuutiful couple! Veels geluk!!

1 comment:

Unknown said...

Dankie man! En daai foto is plagiaat! :-)

Ons het julle daar gemis, maar ons verstaan xxx