Saturday was a decidedly sad day. I drove a near 20 miles to watch our national rugby team being obliterated by Australia. 49-0. That's nearly a cricket score.
It'll be like the Michael Jordan-Dream Team of the early nineties losing to a sport's foe like Russia - national tragedy!
Wat 'n debakel.
30-0 halftyd. Gehoop iemand gat my wakker klap en sĂȘ ek moet opstaan, die game begin. Maar ek was wakker...
Ons wat saamgekyk het, het nugter en emosieloos (wel, amper) saamgestem dat dit die swakste wedstryd was wat ons ooit gekyk het. Buiten die losskakel is dit moeilik om jou vinger te sit op presies wat SO ERG verkeerd gegaan het. Re die losskakel - oor 'n jaar van nou af gaan niemand hopelik meer onthou wie hy was nie.
Pic (left): A picture that pretty much sums up what happened on Saturday.
Pic (right): Hulle was altyd 'n kortkoppie voor en ons net 'n bier of twee te stadig.
(Pictures from Rugby365 website.)
No comments:
Post a Comment