Die afgelope Saterdag had ons 'n verfrissende ervaring toe ons 'n 12-myl fietsrit deur die Everglades Nasionale Park deurgedraf (lees "trap") het.
"The Everglades is really a stream of shallow water moving slowly through sturdy saw grass..." from the book The Everglades: River of Grass, by nature-lover and conservation activist Marjorie Stoneman Douglas.
It remains an extremely fragile ecosystem, and like so many other nature conservation tales, were saved just in time. Like the unique Fynbos-ecosystem in the beautiful Cape Province, there is nothing else like it on earth.
The Park, tot stand gebring deur President Harry S. Truman, beslaan die Suid-Westelike deel van Florida. Dit is die tuiste van 'n enorme getal wildslewe en ons was gelukkig om 'n groot variteit watervoƫls, aligators, skilpaaie en varswatervis te kon sien.
No comments:
Post a Comment