
Wyl ons daar was, het ons dan ook 'n terplaatse ondersoek geloods met Mike as gedugte gids. Ons was gelukkig om te sien hoe die forel ge-oes word ook en dan's dit nog so vrekmooi langs die Everglades se water ook.

'n Paar duisend kg vis is ge-oes, en almal is bestem om opgeroep te word vir hoër diens in die beste restaurante in New York en Tokio. Dis 'n ander tipe visvang-storie om te vertel daai!
No comments:
Post a Comment