Sekerlik 'n kwessie van: "You know you've been out of South Africa too long when..."
In elk geval, Huis Bouwer ervaar tans 'n mini-krisis, met 'n kommerwekkende verlaging in die Pronutro-reserwes. Slegs 'n halwe Piesang-houer is oor en drastiese stappe sal binnekort geneem moet word. Ons enigste invoer-winkeltjie, 50 myl weg, het nie hierdie mnd die nodige nie.
NS - Weg is koning!
No comments:
Post a Comment