Franklin Graham het gisteraand 'n skare mense in 'n buitelug-arena toegespreek by die kerk waar ons besoek.
Dit was 'n vlugtig gereelde, maar baie besonderse geleentheid. Duisende mense daag op om hulde te bring aan die Elisa van ons tyd. Ons is nuuskierig. Maar dis sy nederigheid wat my aanvanklike skeptisme teenoor hom laat waan en sy opregtheid wat my oorwen. "I cannot save you, only God can do that for you." 'n Simplistiese boodskap, hard en reguit, sonder fancy tierlantyntjies (so gewild in kerke deesdae om mense te "lok"), en honderde mense kom tot bekering. The real deal.
Hy is hoof uitvoerende beampte van Samaritan's Purse, 'n wêreld-organisasie wat grootskaalse hulpverleningswerk in noodgeteisterde werelddele doen, gemeenskapsontwikkelingsprojekte bestuur, globale mediese dienste verrig en evangelisasiewerk doen.
This is a touching picture (above) from the Samaritan's Purse website, isn't it? No successful proposal, business plan, awarded grant, fundraising event, or any other unimportant work-related accomplishment comes close to stirring the heart like this picture does.
A smile will mean a lot to these kids. Imagine how these kids will treasure a can of coke!? Here in superficial Miami our colleagues bicker because the annual staff Xmas party is too ordinary. They buy cake worth $1000 because it will impress the guests. Only a new X-Box or I-Phone will impress the kids.
No comments:
Post a Comment