Best Baby Picture
Baie geluk aan my ou vrinne Christiaan en Teresa de Villiers met die geboorte van hul eersteling laasweek. Van al die baie baba-fotos wat ek die afgelope 14 mnde ontvang het (en almal is veel oulik!), het hierdie een vir ons UITgeSTAAN.
No comments:
Post a Comment