Ou bekende gesigte:Tipiese Kaapse Wintersweer op Bloubergstrand.

Simon (-sberg) in al sy glorie - ek was 3 weke in die Kaap en daar was 2 sonskyndae soos hierdie. Ek het my kans gegryp met die kamera wyl die lug skoon was.

My ouers se huis van die afgelope 15 jaar. Cape-Dutch building style.

Hierdie beeld van my Pa is afge-ets in my geheue. He still wakes up before dawn every morn' to read the newspaper and get his day going.

Boerewors en tamatie-braai-sous -Ek is by die huis!
No comments:
Post a Comment