Thursday, February 08, 2007

Besige Week-Dae

Hierdie M.B.A.-kursussie verwag baie van vlees en bloed hierdie week. Hy druk my gort kwansuis op 'n knop en my wange trek hol van die spanning net om hierdie week met sy Organizational Diagnostic deur te sien.
My hoof het gister bedank en Ontwikkeling-sake reen neer op hierdie skouerknoppies, juis h-i-e-rdie week.

"Captain, I canna hol' her, we'ra losin' power!"

(Vlge Blog-bydrae sal dus effe vertraag wees!!)))

No comments: