Wednesday, February 21, 2007

Jupiter, Florida's East Coast

Die uitgestrekte wit strande van Florida se Ooskus, 90 myl Noord van Miami.

Die foto is geneem sowat 2 myl van Jupiter Inlet, die rykste residentiƫle area in die VSA. Tiger, Nick Price en ander bekendes het elk 'n ou plekkie hier naby om die mooi strande en warm weer te geniet.

No comments: