Monday, January 05, 2009

Voorspoedige Nuwe Jaar

Al al ons vriende en familie wat steeds gereeld hier kom loer - vrede, vreugde, en voorspoed vir die Nuwe Jaar!

Daar is tans opwindende nuwe verwikkelinge in ons lewe en ons BouwerBlog ly onder die nuwe hope werk wat ons aandag aftrek. Ek sal stadigaan weer begin update en die daaglikse blogging hervat - en julle verwittig sodra dit gebeur!

Kom ons soek mekaar intussen op Facebook op. Ons hoor graag hoe gaan dit met julle.

No comments: