Tuesday, December 05, 2006

Foto van die Week

Hierdie pragtige foto van die weerlig bo Fort Klapperkop is 'n paar dae tevore deur vriend Louis Jordaan gekliek.
Toe ek nog net 'n laaitjie was, het ons 3 jaar in Garsfontein, Pretoria gewoon. Ek onthou hoe skuitbang ek was vir daardie Hoƫveldse donderstorms. Dit het altyd geklink of dit reg langs die huis afskeur aarde toe. "The sky is falling on our heads!", Asterix.

No comments: