Tuesday, December 19, 2006

My goeie ou vriendin (van Grootbrak-Stranddienste-faam), Marelize Fourie (nee Van Huysteen), laat toe gister weet sy is die nuwe gesig van Bank Windhoek.
Skote petoors!

No comments: