Saturday, January 27, 2007

Part 10 - Second Cruise

Na hierdie besige week was almal reg vir 'n blaaskansie. Ons het die Bouwers terstonds Sondag gaan aflaai by Miami Port vir hul tweede vaart oor die oseaan, na eilande waarvan ek nog net droom. Die groot spul saamreisende skare op die skip het my effe afgesit, alhoewel die weelde en die verskriklike hoeveelheid kos my laat kwyl het. Dit moet sonde wees. Dis 'n grote vakansie wat vir my Pa-le voorlĂȘ.

Middagete saam met Tian op die skip was heerlik. Ek sien my broer min deur die jaar en dis lekker om te sien waar die siel leef en speel.

No comments: