Wednesday, April 16, 2008

'n Korte Bouwer-Reunie

My boet Tian het Sondag aan wal gestap vir 'n weeklange werks- verwante besoek. Ons het hom 15 mnde terug laas gesien en voel bevooreg om hierdie onverwagse pasella te kry.

Intussen duur die soektog vir
'n nuwe blyplek voort. Gister, smaak dit my, het ons nog 20 pleke gaan besigtig!

Saartjie het 8 weke skool oor hierdie kwartaal, en begin vlge week met haar Internasionale Studies. Ek handig oor 2 weke my dissertasie in, lewer my finale projek voor 'n paneel op Saterdag, 3 Mei, en neig Kaap toe 3 dae later.
Min dae!

1 comment:

Anonymous said...

Hello. This post is likeable, and your blog is very interesting, congratulations :-). I will add in my blogroll =). If possible gives a last there on my blog, it is about the Dieta, I hope you enjoy. The address is http://dieta-brasil.blogspot.com. A hug.