Monday, March 19, 2007

Special Visitors

My liewe ou vriende Christa en Leslie land toe die afgelope naweek in Miami. Onderskeidelik vanaf London en Trinidad.
Dit was fantasties om vir hulle gasheer te kon speel en heerlik om weer ou tye te herleef.
Hulle duik die week in die Keys waarna ons hulle weer aanstaande naweek te siene kry.

No comments: