Wednesday, May 02, 2007

A Few Good Men

Dis Vrydag die laaste rondte van vanjaar se S14 kompetisie. Dis op hierdie stadium wat dinge grootliks wyyyd interessant raak, veral met al die verskillende permutasies wat in spel kom.
Die Sharks kry Semi-finaal tuisveld-voordeel mits hulle wen met 'n bonuspunt en Mamelodi verloor die vorige dag, die Bulls ontvang 'n gratis Spur-brêkfis as hulle 5 driëe druk, dit Woensdag rëen en die Crusaders met minder as 7 punte teen die Chiefs verloor. Etc.

Iedergeval, ek gil Saterdag my longe uit vir die Sharks op Nuweland, met of sonder AJ en Bob. Take the weather mates!

Spotprent: From a Kiwi newspaper, depicting the unhappiness with this year's new scrumming laws.

No comments: