Wednesday, May 16, 2007

O Maggies, dis Marius!

Middagete geniet ek toe gistermiddag op die Miami Internasionale Lughawe, die een met die vrot reputasie na die een bestuurs-debakel na die ander die afgelope aantal maande.
Middagete saam met vrint Marius Acker van Grand Cayman se kontrei. Surfer-vrint Marius. Huismaat Marius van Taichung-dae. Durbanville-boorling soos ek. Lekker gesels en heerlik om iemand uit die "ou dae" raak te loop.

Andre en Louis - julle moet kom kuier. Daar's genoeg van ons hier om 'n trippie te regverdig.

No comments: